Afrikaans Ons Taal Gr4 (Leerders Boek)
Hierdie Staatmaker-Reeks is Volledig Hersien En Herwerk vir Die Hersiene Nasionale Kurrikulum En is Gebaseer Op Praktykgerigte Taalleer vir Alle Intermediere Fase-Leerders Met Afrikaans As Huistaal. Die Reeks Bevat Aktuele En Interessante Tekste Wat Aansluit by Die Ervaringwereld Van Die Leerder. Afrikaans Ons Taal Sluit Luister- En Mondelinge Aktiwiteite In, Werk Interaktief Met Stimulerende Visuele Tekste En Laat Die Leerder Die Taal Verken En Taalbeginsles Self Ontdek. Verder Bied Dit Die Leerder Die Geleentheid Om Te Leer Hoe Taalelemente Funksioneer. 'N Wye Verskeidenheid Oefeninge En Aktiwiteite Help Leerder Om Die Taal Aan Te Leer Sonder Om Bloot Taalkennis Te Toets. Afrikaans Ons Taal Bevat Uitgebreide Oefening Om Leeruikoms 6 (Taalstruktuur En -Gebruik) in Te Skep. vir Die Onderwyser is Daar 'N Breedvoerige Ontleding En Duidelike Uiteensetting Van Die Inhoud Volgens Die Leeruitkomste (Luister, Praat, Lees En Kyk, Skryf, Dink En Redeneer, En Taalstruktuur En -Gebruik), Asook Vo
$6.03
Afrikaans Ons Taal Gr4 (Leerders Boek)—
$6.03
Product Information
Product Information
Shipping & Returns
Shipping & Returns
Description